InfoBedingungenDatenschutzKontakt
 
Wird aktualisiert
Wiele2Wiele

Wiele2Wiele

Veröffentlicht: 2025-06-12
© Maroela Media
Wiele2Wiele - QR Code
151 Folgen
Audio
Anhören auf Apple Podcasts
151 Folgen
Audio
Anhören auf Apple Podcasts
Veröffentlicht: 2025-06-12
© Maroela Media
Aktuelle Folge
Wiele2Wiele: Drie nuwe hibriede motors onder die loep

Wiele2Wiele: Drie nuwe hibriede motors onder die loep

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gesels hulle oor drie nuwe hibriede voertuie – die Hyundai Santa Fe, die Jaecoo J7 SHS en die Omoda C9 PHEV. Dit is dan ook heeltyd-speeltyd en sywaarts saam met Tracktion Driving Experiences! Wiele2Wiele op
Länge: 26:07
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gesels hulle oor drie nuwe hibriede voertuie – die Hyundai Santa Fe, die Jaecoo J7 SHS en die Omoda C9 PHEV. Dit is dan ook heeltyd-speeltyd en sywaarts saam met Tracktion Driving Experiences! Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Folgen-ID: 1000712589370
GUID: https://iono.fm/e/1565684
Erscheinungs­datum: 12.6.2025, 14:23:00

Beschreibung

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

Apple Podcasts: Kundenrezensionen

Kein Eintrag